Aida | Property Details
For Sale
Western Cape
Kleinmond
Kleinmond Central
20249
listings is no longer available
Kleinmond
R 995,000
Kleinmond Central
# 20249
Property Information
For Sale
Kom voltooi die skildery.
Hierdie woning is amper voltooi en is ideaal geleƫ op n hoekerf en die ingang na Kleinmond se prominente en gewilde waterfront area. Dis uiters geskik vir n belegger wat iets anders as die gewone wil doen of n besigheid wil vestig. Die huis moet nog afgewerk word en kan die koper dus sy eie smaak inbring. Die grondvloer huisves die oopplan leef area, kombuis en eetkamer sowel as n gaste toilet en 2 slaapkamers met n badkamer. Die boonste verdieping bestaan uit 2 slaapkamers en n badkamer sowel as n braai /kuier vertrek met n ingeboude braai en n balkon wat berguitsig bied. Kontak ons vir n afspraak en kom kyk self. " Everything we touch turns to SOLD"
Property Details
Property Type
House
Rates
530.0
Erf Size
837 m2
Property Category
Full & free title
House Size
135 m2
Rooms
Bed
4
Bath
3
Bath 2
Full | Shower | En Suite | Bath, Toilet and Basin | Toilet
Bath 3
Basin (Separate) | Toilet
Room
Lounge | Family/TV Room
External Features
Parking
1
General Features
Agent
Send Niel a Message
Bond Calculator
Use only numbers
Purchase price:
Total deposit:
Interest rate (percentage):
Term (months):
R
R
%
Loan amount:
Monthly payment:
R
R
0
0