Aida | Property Details
For Sale
Western Cape
Kleinmond
Kleinmond
20291
Kleinmond
R 700,000
Kleinmond
# 20291
Property Information
For Sale
Jou huisie by die see
Hierdie droeƫ erf is gelyk en alreeds aan 3 kante ommuur.Geelhout laan is in n stil area geleƫ en het pragtige berg uitsigte. Kleinmond is knus ingewikkel tussen berge en die see, spog met blouvlag strande, n lagoon, n 9 putjie golfbaan asook jukskei, rolbal en tennis bane. Oud en jonk kan besig bly met allerhande aktiwiteite wat insluit roei op die Palmiet rivier, visvang, bergfiets en stap roetes. Hermanus is net om die draai sou jy wou gaan inkopies doen of fliek in die nuwe inkopie sentrum. Kontak ons om hierdie en ook ander plotte te besigtig. "Everything we touch turns to SOLD"
Property Details
Property Type
Vacant Land
Levies
450.0
Property Category
Full & free title
Rooms
External Features
General Features
Agent
Send Helene a Message
Name and Surname*
Contact Number*
Email Address*
Message*
An email will be sent to the agent

Please enter the answer to submit the message
Bond Calculator
Use only numbers
Purchase price:
Total deposit:
Interest rate (percentage):
Term (months):
R
R
%
Loan amount:
Monthly payment:
R
R
0
0