Aida | Property Details
For Sale
Western Cape
Kleinmond
Kleinmond Central
20684
listings is no longer available
Kleinmond
R 2,350,000
Kleinmond Central
# 20684
Property Information
For Sale
Ver van die stadsliggies se lawaai.
Hierdie is die ideale huis vir n jong paartjie wat hul kinders wil laat opgroei in die platteland en naby die see. Die uiters netjiese siersteen huis het amper geen onderhoudskoste nie en is geleƫ in die gewilde Heuningkloof woonbuurt. Met sy pragtige noordelike uitsig oor die berge op die boonste verdieping kan jy heerlik ontspan in n groot onthaal / speletjies kamer met ingeboude braai en wasbakkie.n Toegeboude sonstoep bied beperkte see uitsig na die suide. Die ruim oopplan sit / eetkamer het n ingeboude boekrak en lei na die slim ontwerpte kombuis met aparte opwas en waskamer en waar die sjef in die huis na hartelus kan bak en brou in die dubbel hoogoond. Die hoofslaapkamer het sy eie aantrek kamer met hope ingeboude kaste en n vol en-suite badkamer. 2 addisionele slaapkamers deel n vol badkamer met aparte toilet.Die trap na die boonste verdieping het genoeg pakplek vir alles wat uit die oog gehou moet word. Ander punte wat in die huis se guns tel is direkte toegang tot die huis vanuit die dubbel motorhuis met elektriese motor beheer, n goed beplande, welige tuin met genoeg plaveisel voor die huis vir gaste parkering.
Property Details
Property Type
House
Rates
565.0
Erf Size
934 m2
Property Category
Full & free title
House Size
302 m2
Rooms
Bed
3
Bedroom floor type
Carpets
Bath
3
Bath 1
Tiled Floors | Basin (Separate) | Bath | Shower | En Suite | Toilet
Bath 2
Tiled Floors | Basin (Separate) | Bath | Shower
Bath 3
Tiled Floors | Basin (Separate) | Guest Toilet | Toilet
Room
Dining Room | Lounge | Family/TV Room
Kitchen
Eye Level Oven | Extractor Fan | Tiled Floors | Curtain Rails | Open Plan
Space For:
Living Room Floor Type
Carpets
External Features
Garage
4
Double | Electric Door | Tip Up |
Garage Description
dubbel, elektriese deure, direkte ingang na huis
Parking
1
General Features
Security
Electric Garage | Electric Gate | Alarm System | Burglar Bars | Perimeter Wall | Indoor Beams
Agent
Send Lorrainne a Message
Bond Calculator
Use only numbers
Purchase price:
Total deposit:
Interest rate (percentage):
Term (months):
R
R
%
Loan amount:
Monthly payment:
R
R
0
0